Geissorhiza scopulosa is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hexrivierberge op hoë hoogtes voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 30 km² en word beskou as seldsaam.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

scopulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika