Die Suzuki GW250 is 'n intreevlak-standaardmotorfiets wat in Australië, Asië en Europa verkoop word. Dit word die Inazuma 250 genoem in die EU en die GSR250 in Japan. Dit word deur verskeie polisiedienste gebruik, insluitend China, Japan en die VSA. As gevolg van die EU se veiligheidregulasies, is die Inazuma gestaak in Europa, aangesien ABS verpligtend is vanaf 1/2017 vir alle motorfietse groter as 125cc, en daar geen planne is vir 'n  ABS-toegeruste Inazuma nie.

Op die instrumentpaneel daar is 'n analoog RPM meter in die middel, wat ook 'n digitale ratkiesaanwyser het. Die snelheidsmeter is digitaal, en daar is twee ritmeters.

Die media het dit aangeprys vir sy hoë bougehalte, en omrede dit maklik is om te ry, maar gekritiseer weens sy "algehele nugter stilering". links|duimnael|Suzuki GW250 by die Tokio-motorskou

Verwysings

Kategorie:Motorfietse